Aansoekperiode vir drie groenskemas verleng
Die Namibiese landbouministerie nooi belangstellendes weer uit om aansoek te doen vir voor-kwalifikasie vir die huur van drie groenskemas, naamlik die Zone- Katima Liselo- en Tandjeskoppe-besproeiingsprojekte. Dit is gegrond op die model van konstruksie, bedryf en latere oordrag van die groenskemas. Aansoeke is met ‘n maand verleng tot 31 Augustus. Dit sou aanvanklik op 31 Julie gesluit het. Die ministerie se woordvoerder, Jona Musheko het die model en prosedures van aansoeke aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik…
Leave a Reply