Ackerman soek herverhoor, staat sal dit teenstaan
Die Nasionale Vervolgingsgesag in die buurland sê hy gaan die veroordeelde kinderseks-handelaar en verkragter Gerhard Ackerman se mosie vir ‘n herverhoor teenstaan. Hy is in die Hooggeregshof in Johannesburg tot 12 keer lewenslange tronkstraf gevonnis en onbevoeg verklaar om naby kinders te kom. Ackerman is skuldig bevind op 723 aanklagte, onder andere seksuele uitbuiting, verkragting, en dat hy van die opbrengs van misdaad geleef het. Die NVG se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, sê Ackerman se versoek vir ‘n herverhoor wys hoe selfsugtig hy is:
Leave a Reply