AfriForum eis deursigtigheid van Eskom in hof

Home Uncategorized AfriForum eis deursigtigheid van Eskom in hof
AfriForum eis deursigtigheid van Eskom in hof


AfriForum eis deursigtigheid van Eskom in hof

AfriForum glo sy hofsaak om Eskom te dwing om inligting bekend te maak oor sy bestaande steenkool- en dieselkontrakte, is belangrik om deursigtigheid en aanspreeklikheid in die openbare sektor te vestig. Die Hooggeregshof in Pretoria het gister die burgerregte-organisasie en Eskom se betoë aangehoor en uitspraak voorbehou. Johan Kruger van AfriForum sê belastingbetalers en eindverbruikers is geregtig om te weet wat Eskom aan watter diensverskaffers betaal, veral te midde van die huidige kragkrisis. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.