AfriForum hanteer nou Freeth se memorandum
Die Zimbabwiese boer Ben Freeth het vroeër by die SADC-tribunaal gebou in die hoofstad aangekom en die publiek toegespreek. Freeth se memorandum is onderteken en is nou in die hande van AfriForum. Barend Uys, hoof van interkulturele betrekkinge en samewerking by AfriForum, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor wat nou met die memorandum gebeur.
Leave a Reply