AfriForum is in Appèlhof in Bloemfontein, vir EFF-haatspraak
AfriForum is vandag in die Appèlhof in Bloemfontein in ‘n poging om die EFF se Kill the farmer, kill the boer vir eens en altyd te stuit. Kallie Kriel van die burgerlike organisasie sê dit hits geweld teen witmense aan en daar is bewyse daarvoor.
Leave a Reply