Calle: Afrika kry nog miljarde vir watersekerheid
’n Internasionale hoëvlakpaneel oor waterbeleggings vir Afrika het voorgestel dat ’n bykomende 2 miljard Amerikaanse dollar per jaar van Afrika-regerings gemobiliseer kan word deur ’n begrotingsverhoging van 20 persent vir watersekerheid en sanitasie. Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein het die Wêreld-waterweek in Stockholm, Swede, bygewoon. Schlettwein sê die beleggingsplan sal spesifieke aksies uiteensit wat nodig is om 30 miljard dollar per jaar teen 2030 te mobiliseer in bykomende finansiering vir watervoorsiening-sekerheid en volhoubare sanitasie in Afrika…
Leave a Reply