Afrika-wildmisdaad syfers bekend
Wêreld-wildlewedag word herdenk. In die jongste wildmisdaad verslag wat internasionaal gepubliseer word deur Enact, met ondersteuning van die EU, het Suider-Afrika die laagste koers gehad op die vasteland.
Namibië is 10de uit 13 lande. Suid-Afrika en Mosambiek is op 8.
Hierdie netwerke word deur korrupte openbare amptenare ondersteun wat kriminele groepe teen die wet beskerm Plaaslik sal die omgewingsministerie die komende week stoperysyfers bekend maak.
Leave a Reply