Afrikaans bly noodsaaklik, omdat dit moedertaal onderrig is
Dis ‘n nuwe skooljaar en inskrywings in Afrikaanse skole in Namibië vertoon baie goed. Volgens die uitvoerende hoof van die Privaatskole-organisasie Wouter Niehaus is moedertaal onderrig, of dit nou in Afrikaans, Duits of Engels is, uiters belangrik. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus die uitslae spreek boekdele.
Leave a Reply