Afwagting bou op vir voorlopige sensusresultate
Die Namibië Statistieke Agentskap sal die voorlopige sensusresultate op 13 Maart bekend maak om ietwat inligting te gee oor wat gedurende die sensusperiode ingesamel is. Alle fases is nou voltooi, maar daar is nog nie ‘n aanduiding van wanneer die finale resultate bekend gemaak sal word nie. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Isak Neema, die sensusbestuurder, gesels oor die verwagtinge vir die voorlopige resultate.
Neema voeg by dat daar groot afwagting is oor die bygewerkte bevolkingsgetalle.
Leave a Reply