Agribusdev se werkers ‘hang steeds in die lug’

Home Uncategorized Agribusdev se werkers ‘hang steeds in die lug’
Agribusdev se werkers ‘hang steeds in die lug’


Agribusdev se werkers ‘hang steeds in die lug’

Adjunk-landbouminister Anna Shiweda het in die Nasionale Vergadering bevestig dat die 32 voormalige werkers van die ontbinde staatsbeheerde maatskappy, die Namibiese Landbou Besigheids-ontwikkeling agentskap, bekend as Agribusdev, nog steeds nie in die landbou-ministerie geïntegreer is nie. Landbou-minister Calle Schlettwein het vroeër aangekondig die werkers tree op as ‘n ondersteuningspan vir die Direktoraat Landbouproduksie, Voorligting en Ingenieursdienste op ‘n interim basis.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.