Akkerbou-prestasie moet verbeter – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Akkerbou-prestasie moet verbeter – Kosmos 94.1
Akkerbou-prestasie moet verbeter – Kosmos 94.1


Akkerbou-prestasie moet verbeter

Namibië sukkel met sy akkerbouproduksie al was daar in die afgelope jare ‘n merkwaardige verbetering. Volgens die jongste syfers vir die vierde kwartaal van 2023 wat deur die Namibiese Statistieke-agentskap bekend gestel is, het die land amper 340 miljoen Namibiese dollar op invoere van die produkte bestee. In 2022 het die syfer op 279 miljoen dollar gestaan. Aromatiese gewasse en speserye het die meerderheid verteenwoordig op 62,3 miljoen dollar. Aartappels was tweede op amper 55 miljoen dollar.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.