Al die groot riviere vloei laer

Home Uncategorized Al die groot riviere vloei laer
Al die groot riviere vloei laer


Al die groot riviere vloei laer

Die Zambezirivier by Katima Mulilo het van 1,67m afgeneem en het vanoggend ‘n watervlak van 1,66m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu daal steeds van 5,63m gister tot 5,61m vanoggend. Die Benede-Oranjerivier by Blouputs het ‘n watervlak van 0,34m aangeteken. Daar was geen data vir Sendelingsdrift beskikbaar nie. Die Kunenerivier by Ruacana het vanoggend ‘n vloei van 473,22 kubieke meter per sekonde aangeteken, wat aansienlik laer is as die 553,57 kubieke meter per sekonde wat gister gemeet is.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.