Ally maak talle beloftes aan die Namibiese volk
Die oud-uitvoerende direkteur in die finansministerie en nou moontlike presidensiële kandidaat, Ally Angula, blyk om haar veldtog op X, voormalig bekend as Twitter, te voer. Sy het vandag ‘n video gelaai en verskeie beloftes aan die Namibiese volk gemaak.
Leave a Reply