Alweendo breek lansie vir aardgas

Home Uncategorized Alweendo breek lansie vir aardgas
Alweendo breek lansie vir aardgas


Alweendo breek lansie vir aardgas

Volgens Tom Alweendo, minister van myne en energie, is aardgas een van die skoonste fossielbrandstowwe ter wêreld. Behalwe dat dit ‘n groot rol speel in die produksie van elektrisiteit, vergemaklik dit die vervaardiging van kunsmis wat die groei van Namibië se landboubedryf kan versnel. Alweendo voeg by dat Afrika se gebruik van aardgas nie as ‘n uitdaging is nie, maar as ‘n bewys van ‘n verbintenis tot sowel die omgewing as inwoners se welvaart.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.