Alweendo en Ramokgopa bespreek groenwaterstof-projekte
Die Namibiese minister van myne en energie, Tom Alweendo het vandag samesprekings gehad met die Suid-Afrika se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, wat tans op ‘n werkbesoek aan Namibië is. Die groot afvaardiging sluit amptenare van Eskom in. Alweendo het aan die media gesê die gesprekke het gefokus op die ontwikkeling van groenwaterstof-inisiatiewe in beide lande.
Leave a Reply