Amerikaner Harman loop steeds voor in Britse Ope – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Amerikaner Harman loop steeds voor in Britse Ope – Kosmos 94.1
Amerikaner Harman loop steeds voor in Britse Ope – Kosmos 94.1



Gholf: Amerikaner Harman loop steeds voor in Britse Ope

Gholf: Brian Harman van Amerika het kopgehou met ‘n derde ronde telling van 69 en is steeds die voorloper by die Britse Ope met vyf houe in vandag se laaste ronde. Sy landgenoot Cameron Young is op sewe onder baansyfer na 66 houe. Die Spanjaard Jon Rahm het ‘n nuwe baanrekord op Royal Liverpool aangeteken met ‘n telling van agt onder baansyfer. Die 36-jarige Harman, die wêreld se nommer 26 speler, moet nog sy eerste groot kampioenskaps-titel wen.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.