Amerikaners gee (baie) vir groen-waterstof
Die Amerikaanse regering het deur USAid ‘n toekenning van 19 miljoen Namibiese dollar aan die Namibia Hydrogen Fund Managers aangekondig vir volhoubare ontwikkelingsdoelwitte in Namibië deur die SDG Namibia One Fund te ondersteun. Die SDG Namibia One Fund, wat in November 2022 by COP27 bekendgestel is, is Namibië se toegewyde groen-waterstof finansieringsvoertuig. Woordvoerder by die Amerikaanse ambassade, Julia Haludilo…
Leave a Reply