Die omstrede Michael Amushelelo se geldwasserysaak is vanoggend voor regter Ramon Maasdorp. Die saak handel nie oor die klagte nie maar is die aansoek van die aanklaer-generaal om sy bates te bevries. Hy verdedig die saak maar sy prokureur, Sisa Namandje het onttrek en nou sal Amushelelo homself blykbaar verdedig. Hy vra op sy sosiale […]
December 16, 2024
Leave a Reply