Amushelelo soek Nampol ‘moordenaars’
Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters-aktivis Michael Amushelelo het ‘n betoging teen die Namibiese polisie by die polisiehoofkwartier gelei. Hy het ‘n petisie aan Nampol se adjunk-inspekteur-generaal Elias Mutota oorhandig. Amushelelo het ook die polisie ‘n ultimatum gestel om voor komende Vrydag die beamptes in hegtenis te neem wat verantwoordelik was vir die dood van vyf mans in Okahandja. Amushelelo is aan die woord.
Leave a Reply