Amushelelo staan SWATF by vir vergoedingseise

Home Uncategorized Amushelelo staan SWATF by vir vergoedingseise
Amushelelo staan SWATF by vir vergoedingseise



Amushelelo staan SWATF by vir vergoedingseise

Michael Amushelelo, arbeidsaktivis en NEFF-lid, het hom vandag by die voormalige SWATF-troepe aangesluit om vergoeding vir die groep te eis. PLAN-soldate en die songenaamde kinders van die vryheidstryd was ook teenwoordig. Amushelelo betree nuwe grond omdat die soldate, wat aan die Suid-Afrikaanse kant in die bevrydingstryd baklei het, nog nooit enige erkenning ontvang het nie, geen toelaes ontvang nie, en daar is ook eise oor die meer as 30 miljoen Namibiese dollar wat die buurland se regering vir hulle oorbetaal het na onafhanklikheid wat hulle meen hulle nie ontvang het nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Amushelelo gepraat oor hoekom die groep mense. Hy sê hulle het hom genader.

Hy gesels oor hulle eise.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.