ANC kan nie besteding bestuur nie

Home Uncategorized ANC kan nie besteding bestuur nie
ANC kan nie besteding bestuur nie


ANC kan nie besteding bestuur nie

Die Instituut vir Rasseverhoudinge in die buurland sê dis duidelik dat die regering beheer oor sy inkomste verloor het en behoort verplig te word om dissipline toe te pas sodat voldoende vlakke van dienslewering plaasvind. Die ouditeur-generaal se jongste 2021/22-verslag oor wesenlike ongerymdhede in plaaslike regering het onthul munisipaliteite toon finansiële verliese van 5,19 miljard Suid-Afrikaanse rand. Die instituut se woordvoerder, Makone Maja, sê die verliese is weens goedere en dienste waarvoor betaal is, maar nooit gelewer nie, asook onregverdige en onmededingende praktyke:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.