ANC moet sorg dat alle landsburgers toegang tot ‘n ordentlike huis het
RISE Mzansi sê Suid-Afrika is so stukkend dit sal baie lank duur om die meeste goed wat nie werk nie, te herstel. Die party het die naweek sy verkiesingsmanifes bekend gestel. Die woordvoerder, Mabina Seabe, sê die regering moet hom daartoe verbind om dit vir so veel as moontlik mense moontlik te maak om ʼn ordentlike huis te besit. Hy sê sommige mense sal staatsbehuising moet kry wat ten volle befonds is, ander sal grond kry om hulle eie huise te bou, en sommige sal hulp nodig hê om met huislening te help, of boumateriaal te kry:
Leave a Reply