ANC sukkel met aansienlike verval
Tensy daar ʼn onverwagse wending kom, gaan die stand van Suid-Afrika na afloop van die verkiesing ʼn gewonde en vervalle ANC toon. Dis die mening van professor David Everatt van die Wits-bestuurskool. Hy sê die ANC sukkel met aansienlike verval en volgens meningspeilings staan sy ondersteuning onder vasbeslote geregistreerde kiesers op slegs 42 persent, terwyl die DA en EFF waarskynlik minder as ʼn vyfde van die stemme sal kry. Everatt het aan Newzroom Afrika gesê die ANC se oorheersing in KwaZulu-Natal het erg afgeneem en staan op ʼn skamele 26-persent:
Leave a Reply