ANC wil immigrasiewette hersien
Die ANC het die behoefte uitgespreek vir ‘n omvattende hersiening van die immigrasiebeleid en -wette om nasionale belange en burgers teen onwettige immigrasie te beskerm. Die party het assesserings gedoen wat aandui onwettige immigrasie is ‘n bedreiging vir die staat. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, het sê die party beoog om ‘n sterker standpunt oor immigrasie in te neem en voorspraak te doen vir omvattende hervormings.
Leave a Reply