ANC word 112, reëlings op dreef

Home Uncategorized ANC word 112, reëlings op dreef
ANC word 112, reëlings op dreef


ANC word 112, reëlings op dreef

Die ANC hou sy 112de verjaardagviering in Mpumalanga. Die ANC se voorsitter in die provinsie, Mandla Ndlovu, sê hy is oorval met versoeke van ANC-ondersteuners wat die geleentheid wil bywoon. Die party het ʼn volgepakte program in aanloop tot die geleentheid op 13 Januarie. Die ANC se nasionale uitvoerende komitee begin Saterdag met ʼn massiewe deur-tot-deur-veldtog. Sekretaris-generaal Fikile Mbalula besoek Donderdag die Mbombela-stadion terwyl die ANC-president, Cyril Ramaphosa, op Saterdag die 13de die 8 Januarie-rede lewer. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.