Ander regulering gevra vir alternatiewe vir sigarette – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Ander regulering gevra vir alternatiewe vir sigarette – Kosmos 94.1
Ander regulering gevra vir alternatiewe vir sigarette – Kosmos 94.1



Tabakwette: Ander regulering gevra vir alternatiewe vir sigarette

Phillip Morris South Africa het na vore gekom om die ingewikkeldhede van die hoogs omstrede Wet op die Beheer van Tabakprodukte en Elektroniese Leweringstelsels uiteen te sit. Die maatskappy se direkteur vir openbare aangeleenthede in Suider-Afrika, Ulreich Tromp, sê terwyl die wetsontwerp ten doel het om die tabakbedryf te reguleer, het die maatskappy verskeie bekommernisse na vore gebring wat hulle meen die wetgewers moet oorweeg. Tromp sê alternatiewe vir gewone sigarette moet verskillend gereguleer word, gebaseer op die risikoprofiel van dié produkte.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.