Angola maan Namibië om nie dieselfde foute met olie te maak nie – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Angola maan Namibië om nie dieselfde foute met olie te maak nie – Kosmos 94.1
Angola maan Namibië om nie dieselfde foute met olie te maak nie – Kosmos 94.1



Angola maan Namibië om nie dieselfde foute met olie te maak nie

Met die Namibiese Olie- en Gaskonferensie wat vandag vir die tweede dag in die hoofstad voortduur, is buurland Angola een van die lande in Afrika wat al lank in die oliebedryf is. Soos baie ander lande, het Angola ‘n les waaruit Namibië kan leer. Die voorsitter van Angola Oil and Gas Service Companies Association, dr. Braulio de Brito, het tydens die konferensie gedeel hoe Namibië ‘n sukses van sy olie-sektor kan maak.

Hy het ook ‘n paar ervarings van Angola gedeel en Namibië aangeraai om nie dieselfde foute te maak wat Angola en ander lande gemaak het met die vestiging van hul olie-bedrywe nie.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.