Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner

Home Uncategorized Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner
Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner


Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner

‘n Medeprofessor in Ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad, Malcolm Keswell, sê ‘n studie van die regstelling wat beskikbaar is vir families en gemeenskappe wat verplaas is onder apartheid se ruimtelike beplanning, het van sy sleutelbevindings bekend gemaak. Hy sê dié regte, uiteengesit in die land se grondwet en die Wet op die Herstel van Grondregte van 1994, waarborg tasbare vordering vir verplaaste families.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.