Arsenal na laaste 8, eerste keer in 14 jaar
Arsenal is vir die eerste keer in 14 jaar deur na die Kampioeneliga-kwarteindronde nadat hy FC Porto vier-twee geklop het in ‘n strafdoel-sessie in die Emirates-stadion. Die Gunners het die laaste-16 tweede ronde met ‘n een-nul agterstand ingegaan, maar hulle het gelyk getrek toe Leandro Trossard hulle voor rustyd laat voorloop het. Albei spanne kon geen wendoel aanteken in ekstra tyd nie. Doelwagter David Raya het daarna twee strafskoppe ingeskop en Arsenal na die laaste agt laat deurgaan. Die bestuurder, Mikel Arteta, sê dié oorwinning is vir hulle ‘n grote:
Leave a Reply