Aussies glo hulle sal ‘n goeie afrigter kan kry
Rugby Australië sê hy sal ná die uittrede van Eddie Jones begin met die proses om ‘n nuwe afrigter te vind. Jones, wat in Januarie vir ‘n tweede keer as afrigter van die span aangestel is, verlaat die pos op 25 November. Die Wallabies het in die groepafdeling van die Wêreldbekertoernooi reeds uitgeval – die eerste keer in die geskiedenis van die toernooi dat hulle nie tot die uitklopfase deurdring nie. Die hoofbestuurder van Rugby Australië, Phil Waugh, sê hy is vol vertroue dat hulle ‘n top afrigter kan lok:
Leave a Reply