Backyard Ultra steeds doenig, veiling vir fondsinsameling is aan die gang
Die Brandberg Backyard Ultra is nie net ‘n uitmergelende wedloop nie, daar is ook ‘n reuse-fondsinsameling wat deur middel van ‘n veiling gedoen word. Die Ultra het die afgelope naweek plaasgevind en die veiling, wat deur middel van WhatsApp gevoer word, is tans aan die gang en sluit môre. Daar is wonderlike goedere te koop wat deur verskeie borge geskenk is. Nico Scholtz, een van die stigters van die Brandberg Backyard Ultra het die besonderhede.
Leave a Reply