Bafana pak Kongo vanaand in Johannesburg
Bafana Bafana pak vanaand die Demokratiese Republiek van die Kongo in ‘n internasionale vriendskaplike wedstryd in die Orlando-stadion in Johannesburg. Dit volg op die naweek se kragmeting met Namibië wat gelykop geëindig het sonder dat enige doele aangeteken is. Suid-Afrika se afrigter, Hugo Broos, verwag vanaand ‘n beter vertoning van sy manne. Hy sê dit is ‘n belangrike deel van Bafana se voorbereiding vir die Wêreldbeker-kwalifiseerders:
Leave a Reply