Bankbedrog: Berskerm jouself so
Internasionale reg bepaal dat enige onwettige handeling wat misleiding behels om geld van ‘n finansiële instelling of ‘n bank se kliënte te bekom, as bankbedrog gekategoriseer word. Deesdae kom bedrieërs voortdurend met nuwe metodes vorendag om mense se swaarverdiende geld te steel. Kosmos 94.1 Nuus het met Bank Windhoek se forensiese dienstebestuurder, Johnny Truter, gepraat. Hy verduidelik die mees algemene metodes wat deur bedrieërs gebruik word. Hy gee ook wenke oor hoe die publiek pro-aktief hul geld kan beskerm.
Leave a Reply