Banksektor se kommer oor slenters groei

Home Uncategorized Banksektor se kommer oor slenters groei
Banksektor se kommer oor slenters groei



Banksektor se kommer oor slenters groei

Berigte van ‘n nuwe slenter doen die rondte waarin persone ‘n kennisgewing van Standard Bank ontvang dat daar ‘n inbetaling van NamRA verwag word, en hulle op ‘n skakel moet klik om die betaling te bevestig. ‘n Bedrag word selfs gelys en die kennisgewing lyk oortuigend. Lede van die publiek word gemaan om nie op enige skakel te klik voordat hulle dit nie met hul bank opgeklaar het nie, want toegang tot sensitiewe inligting word so bekom. Standard Bank Namibia se woordvoerder, Khadijah Mouton, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die situasie wek kommer in die banksektor.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.