Begroting: Kenner sê BIG is broodnodig

Home Uncategorized Begroting: Kenner sê BIG is broodnodig
Begroting: Kenner sê BIG is broodnodig


Begroting: Kenner sê BIG is broodnodig

Burgerlike samelewing-organisasies het reeds verskeie konsultasies gehou met finansminister Ipumbu Shiimi en die direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie, Obeth Kandjoze, oor prioriteite vir die nasionale begroting. Die begroting word vanmiddag ter tafel gelê. Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing se direkteur, Graham Hopwood, sê ‘n basiese inkomste-toelaag het uiters nodig geword.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.