Begrotingstekort in perspektief gestel
Die nasionale begroting bly in die nuus. Die tekort vir die huidige boekjaar sal styg na 8,9 miljard Namibiese dollar, op van 7,8 miljard dollar verlede jaar. Maar, gemeet teenoor die BBP, sal dit ondervanderd bly op 3,2 persent van die ekonomie. FNB ekonoom Ruusa Nandago verduidelik.
Leave a Reply