Behuising vir gesinsgeweld-slagoffers steeds ‘n noodsaaklike diens
Geslagsgebaseerde geweld is ‘n probleem in Namibië en slagoffers hiervan moet dikwels uit hul huise vlug vir hul lewe, soms met jong kinders. Skuilings bied aan hulle ‘n tydelike toevlugsoord, verblyf en ander dienste, en koppel hulle aan die nodige mediese, regs-, ekonomiese en psigososiale dienste. Maatskaplike welsyn-minister Doreen Sioka sê in die Nasionale Vergadering hoewel hierdie behuising probleme ondervind, voorsien dit die gemeenskap nog steeds van noodsaaklike dienste.
Leave a Reply