Behuisingsbegundstigdes moet testamente optrek
Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur het te midde van Nasionale Testamenteweek, ‘n beroep gedoen op al sy behuisingsbegunstigdes om van vandag tot Vrydag die geleentheid te gebruik om ‘n testament gratis te laat opstel. Elke jaar in September bied verskeie prokureurs wat deel uitmaak van die nasionale veldtog, ‘n gratis basiese testamentopsteldiens aan. Die LUR Tertuis Simmers, sê ’n geldige testament bied gemoedsrus en verseker dat bates hanteer word volgens die voorneme en begeertes van behuisingsbegunstigdes:
Leave a Reply