Beitbrug is op hul hoede vir onwettige immigrante

Home Uncategorized Beitbrug is op hul hoede vir onwettige immigrante
Beitbrug is op hul hoede vir onwettige immigrante


Beitbrug is op hul hoede vir onwettige immigrante

Meer as 200 mense is toegang geweier toe hulle Suid-Afrika by die Beitbrug-grenspos uit Zimbabwe wou binnekom. Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, bevestig hulle wou onwettig deur die grenspos beweeg. Masiapato wys daarop dat ongeveer 7 000 mense Suid-Afrika Woensdag suksesvol binnegekom het en hoё verkeersvolume word in die komende dae verwag:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.