BELA bedreig Afrikaans, AfriForum hou aksieberaad

Home Uncategorized BELA bedreig Afrikaans, AfriForum hou aksieberaad
BELA bedreig Afrikaans, AfriForum hou aksieberaad

BELA bedreig Afrikaans, AfriForum hou aksieberaad

AfriForum gaan vandag ‘n BELA-aksieberaad in Pretoria aanbied waar talle Afrikaanse organisasies beplan om te betoog teen die Wet se taalbeleid. Woordvoerder Alana Bailey kritiseer die wet as ‘n bedreiging vir Afrikaanse kultuurgemeenskappe. Sy sê die betoging is gemik teen ‘n beweerde bedreiging vir die bestaan van Afrikaanse skole en kultuur:

source