Beskerm so vir Wagter en Wollie tydens vuurwerke vanaand
Die organiseerders van die Windhoek Skou hou vanaand tussen agt- en nege-uur sy vuurwerke vertoning. Die voorsitter van die Namibiese Dierewelsynsvereniging Heather Craemer sê dit is onsensitief teenoor al die diere in Stad Windhoek sowel as die nabygeleë DBV en daarom maak hulle beswaar teen hierdie praktyk. Kosmos 94.1 Nuus het met Sylvia Breitenstein, DBV-bedryfsbestuurder, gesels oor wat om te doen om troeteldiere tydens die vertoning te beskerm.
Leave a Reply