Bestuursinstrukteurs gaan opgelei word – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Bestuursinstrukteurs gaan opgelei word – Kosmos 94.1
Bestuursinstrukteurs gaan opgelei word – Kosmos 94.1


Bestuursinstrukteurs gaan opgelei word

Namibië het van die beste paaie in Afrika, maar fatale padongelukke in die land was in 2020 die 14de hoogste in die wêreld, volgens die Wêreld Gesondheidsorganisasie. Dit kan dalk verander met die Outomobiel Assosiasie wat met Stadio Namibia ‘n memorandum van verstandhouding geteken het om opleiding aan bestuursinstrukteurs te verskaf. Hileni Tjivkua, die besturende direkteur by die AA, het die skepping van ‘n kurrikulum tydens ‘n pers-inligtingsessie in die hoofstad aangekondig.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.