Beurtkrag: Ramokgopa moet sy uitspraak-kunsies staak

Home Uncategorized Beurtkrag: Ramokgopa moet sy uitspraak-kunsies staak
Beurtkrag: Ramokgopa moet sy uitspraak-kunsies staak


Beurtkrag: Ramokgopa moet sy uitspraak-kunsies staak

RISE Mzansi sê dit is geen verrassing dat Suid-Afrika in fase 6 beurtkrag gedompel is nie na wat hulle beskryf as die minister van Elektrisiteit, Kgosiento Ramakgopa, se volgehoue openbare uitspraak-kunsies waar hy saamtrekke by die land se kragstasies hou. Makashule Gana van RISE Mzansi sê die ekstreme fase van beurtkrag het ‘n domino-uitwerking op die veiligheid van gemeenskappe; die noodsaaklike werk van gesondheidsorg-fasiliteite en die vermoë om te kommunikeer. Dit plaas ook druk op water- en sanitasie-infrastruktuur en sny dit selfs af en laat die ekonomie struikel:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.