Biden bekragtig wetsontwerp teen regeringafsluiting

Home Uncategorized Biden bekragtig wetsontwerp teen regeringafsluiting
Biden bekragtig wetsontwerp teen regeringafsluiting



Biden bekragtig wetsontwerp teen regeringafsluiting

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het ‘n oorbruggingswetsontwerp onderteken om ‘n regeringsafsluiting te verhoed. Die Kongres het dit Saterdagaand slegs ure voor ‘n kritieke middernagtelike spertyd goedgekeur, wanneer die befondsing van federale agentskappe tot ‘n einde sou kom. Die maatreël sal die regering net tot 17 November aan die gang hou. Dit sluit in hulp vir natuurrampe in maar nie bykomende befondsing vir Oekraïne of grensveiligheid nie. Dit sluit wel ‘n maatreël in om die Federale Lugvaartadministrasie aan die gang te hou.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.