Biden belowe om Hawaii te besoek
President Joe Biden het onder skoot gekom vir wat sommige Republikeine sy vertraagde reaksie op die Hawaii-brande bestempel. Tot dusver is 101 mense in die brand, die ergste in die VSA se geskiedenis, dood. Inwoners van die eiland kla ook dat hulle aan die agterspeen suip maar, Biden sê hy is in konstante kontak met owerhede op die eiland en ‘n besoek word binnekort beplan.
Leave a Reply