Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad – Kosmos 94.1
Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad – Kosmos 94.1



Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad

Die Amerikaanse President Joe Biden ontmoet vandag die Britse eerste minister, Rishi Sunak, in Downingstraat voordat die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie se beraad môre in Litaue begin. Sy besoek volg nadat verskeie lande, insluitend die Verenigde Koninkryk en Kanada, kommer uitgespreek het oor Biden se besluit om trosbomme na Oekraïne stuur as deel van ‘n militêre pakket. Sowat 100 lande, wat die Verenigde Koninkryk insluit, verbied die gebruik van trosbomme. Biden sal ook koning Charles vir die eerste keer ontmoet sedert hy as koning gekroon is.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.