BoN en myne-ministerie teken samewerking ooreenkoms

Home Uncategorized BoN en myne-ministerie teken samewerking ooreenkoms
BoN en myne-ministerie teken samewerking ooreenkoms


BoN en myne-ministerie teken samewerking ooreenkoms

Die Bank van Namibië en die myne- en energie-ministerie het ‘n memorandum van verstandhouding geteken om hul verbintenis tot die bevordering van die nasionale ekonomiese agenda in opkomende nywerhede in die mynbou- en energiesektor te formaliseer. Die memorandum het ten doel om ‘n raamwerk vir samewerking tussen die twee instellings te vestig in verband met energie, olie en gas, kritieke rou minerale asook minerale hulpbronne-bestuur. Hierdie samewerking sal onder meer samewerking bevorder in beleidsontwikkeling, kapasiteitsbou, inligtingsdeling en navorsing. Sandra Garises, hoof van korporatiewe kommunikasie by die Bank van Namibië, verduidelik.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.