Brandgevaar steeds hoog in dele van SA

Home Uncategorized Brandgevaar steeds hoog in dele van SA
Brandgevaar steeds hoog in dele van SA


Brandgevaar steeds hoog in dele van SA

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Kaapstad het ʼn waarskuwing uitgereik dat toestande vir veldbrande tot minstens môre sal voortduur. Die Groter Oudtshoorn en Kannalandgebied gaan gebuk onder warm tot baie warm temperature. Gekoppel met droë toestande en sterk wind kan dit aanleiding gee tot wegholveldbrande of bosbrande, of bestaande vlamme aanblaas. Sulke toestande is in wat bekend staan as die FDI-aanwyser, hoёr as 75. Onder sulke omstandighede mag brande ontwikkel en vinnig versprei, wat kan lei tot skade aan eiendom en moontlike verlies van mense-en dierelewens.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.