Brandstigting wek kommer in Kaap, stad loof beloning uit
Die Stad Kaapstad het ‘n beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van enige persoon wat verantwoordelik was vir die brand wat die Steenbras- of Kleinvleiwaterbehandelingsaanleg bedreig het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die stad se Brand- en Reddingsdepartement het op ‘n brand reageer wat naby die waterbehandelingsaanleg by die Steenbrasdam bo Gordonsbaai gestig is:
Leave a Reply