Brandstofprys sal op elke dorp verskil
Petroleumkommissaris Maggy Shino sê die koste van vervoer van brandstof na dorpe in die land, per pad, verskil. Tariewe word volgens die Ready Reckoner Rates-stelsel toegepas. Die pompprys vir alle brandstof is by Walvisbaai met 4 sent verlaag en die prys van vervoer sal by die verskeie dorpe se brandstofprys bygevoeg word.
Dus sal die prys in dorpe verskil – dit kan styg of daal sê sy.
Leave a Reply